LPM sê oor sy standpunt rakende die LGBTQ-gemeenskap
Dit is reeds bekend dat talle Swapo-lede wat senior regeringsamptenare insluit, sterk gekant is teen die LGBTQ-gemeenskap met die standpunt dat dit nie deel vorm van die Afrika-kultuur nie. Maar waar staan die ander partye? Kosmos 94.1 Nuus is deur die onderleier van die Landless People’s Movement, Henny Seibeb na die woordvoerder van die party, Lifalaza Simataa verwys. Hy het die standpunt van die party so verwoord.