LPM sê onderwysministerie voel niks vir leerders nie
Die Universiteit van Namibië se gereedheidsprogram teiken leerders wat die Nasionale Senior Sekondêre Sertifikaat Gevorderde Vlak probeer het, maar nie aan die minimum toelatingsvereistes voldoen nie. Dit volg op Unam se aangekondig dat hulle geen leerders sal aanvaar wat graad 11 voltooi het en nie met graad 12 voortgaan nie. Reaksie word steeds hierop ontvang. Junias Kandjee van die LPM se jeugbevel het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê die onderwys-department moet met Unam hieroor praat.