Lotto-boerpot in buurland R69m
Vandag se PowerBall in die buurland is weer net ‘n geraamde 5 miljoen Suid-Afrikaanse rand nadat ‘n speler in Vrydag se trekking meer as 59 miljoen rand gewen deur Standard Bank se banktoepassing te gebruik. Die persoon het die vyf nommers plus die PowerBall korrek gehad terwyl 20 deelnemers net meer as 35 800 gedeel het met vier korrekte nommers en die PowerBall. Vandag se PowerBall Plus sal 7 miljoen rand werd wees terwyl môre se Lotto-boerpot ‘n gelukkige wenner 69 miljoen rand in die sak kan bring.