Lisa Johnson sê koebaai, en dankieJuly 2, 2021
Dit is vandag die laaste dag vir die Amerikaanse ambassadeur Lisa Johnson. Sy sal later vandag die land verlaat en Jessica Long, die huidige Chargé d’Affaires sal waarneem. Johnson het Namibië so gegroet.