Lindiwe oorweeg om te dagvaar oor sokkerborg

Die buurland se minister van toerisme, Lindiwe Sisulu ontken dat sy enige persoonlike belang het by die Tottenham Hotspur-ooreenkoms. ‘n Artikel in die buurland se media berig die regering wil deur SA Tourism byna ‘n miljard Suid-Afrikaanse rand gebruik om die Premierliga-klub te borg. Die minister sê die berig is deurtrek met verkeerde inligting en onwaarhede. Die ministerie van Toerisme se woordvoerder, Steve Motale, sê die minister oorweeg regstappe omdat sy nie die ooreenkoms se ondertekening bepleit het nie: