Libiërs: Regulasies is oortree sê minister

Senzo Mchunu, minister van polisie, sê die eienaars van militêre opleidingskampe naby Witrivier in Mpumalanga, waar 95 Libiese burgers in hegtenis geneem is, het aansoekregulasies oortree. Mchunu het ‘n nuuskonferensie toegespreek oor die onlangse ontdekking van die vermeende opleidingsbasis in Masoyi. Hy sê die Libiërs sal binnekort gedeporteer word, maar nie voordat ondersoeke afgehandel is nie: