Lewenskostes: Verhongering neem toe

Verhongering in Suid-Afrika neem teen ‘n kommerwekkende koers toe en gesinne kan nie meer kos bekostig nie. Dié bevindings spruit uit die huishoudelike bekostigbaarheidsindeks van die Pietermaritzburgse Groep vir Ekonomiese Geregtigheid en Waardigheid vir Julie. Die groep se programkoördineerder, Mervyn Abrahams, het aan sê mense is desperaat om kos op die tafel te sit:

Plaaslik, in 2018, lank voor die pandemie en die oorlog in Oos-Europa, was die groei van 24 persent van Namibiese kinders belemmer as gevolg van voedseltekorte, terwyl 6 persent verhonger was en 13 persent ondergewig.