Lesse van Covid-19 kan help om toekomstige pandemies te beveg

Navorsers sê hulle het baie waardevolle lesse tydens die Covid-pandemie geleer, wat gebruik kan word om die toekomstige verspreiding van MIV en vigs beter te beveg. Hulle sê dié lesse kan ‘n groot rol speel in hoe veral Afrika-regerings in die toekoms, ander pandemies kan beveg. Ons korrespondent in Kaapstad, Fritz Platt …