Lesotho kort dringend hulp vir hongersnood

Die eerste minister van Lesotho Sam Matekane vra humanitêre bestand met 700-duisend mense wat ly onder uiterste hongersnood. Die woordvoerder Thapeli Mabote sê ‘n nasionale voedselonsekerheidramptoestand is tot Maart 2025 verklaar. Mabote het op Newzroom Afrika gesê die ernstige El Nino-droogte is ‘n bydraende faktor. Hy sê Lesotho het dringend 1,2 miljard Namibiese dollar nodig om die krisis aan te spreek: