Lekker adrenalien-belaaide tydren by die see die naweek!

Motorsport-liefhebbers sien reeds uit na die Shell V-Power-tydren wat volgende naweek op Swakopmund plaasvind. Daar is tien trajekte oor 103 kilometer. Francois Lottering het met Kosmos 94.1 Sportnuus oor die trajekte en die deelnemers gepraat.