Leierskapskrisis in onderwys en skole lei tot groot uitdagings

Die Nasionale Professionele Onderwysersunie van Suid-Afrika is besorg oor ʼn leierskapkrisis in skole wat tot verskeie uitdagings vir onderwysers lei. Volgens die direkteur van Naptosa, Basil Manuel, kom onderwysers te staan voor uitdagings soos vandalisme by skole wat leerders met te min leermateriaal laat. Daar is boonop ʼn gebrek aan behoorlike sanitasie en swak dissipline by kinders. Manuel vra die regering moet iets doen en oplossings vir hierdie uitdagings vorendag kom: