Leerders moet onderrig oor klimaatsverandering kryNovember 5, 2021

Die Suid-Afrikaans Demokratiese Onderwysersvakbond doen ‘n beroep op die regering om meer te doen om mense oor klimaatsverandering op te voed. Dit kan gedoen word deur leerders op skool in te lig oor hoe klimaatsverandering die wêreld raak. Mugwena Maluleke van die vakbond sê gehalte-opvoeding oor die onderwerp moet voorkeur kry.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *