Leerders fokus op eksamens 

Met die wêreld op hul tone oor die nuwe Covid-variant wat onder meer in Suid-Afrika en Botswana voorkom, staar leerders nóg uitdagings in die gesig, veral nou tydens die eksamens. Colette Rieckert van die Namibië Privaatskole-organisasie sê hulle bly kalm en fokus daarop om die skooljaar te voltooi.