Leer Namibiese Gebaretaal aan

Internasionale Week van die Dowes word wêreldwyd gedurende die laaste volle week van September deur die Wêreldfederasie van Dowes herdenk. Namibië gaan die week vier onder die tema “Teken aan vir Namibiese Gebaretaal’. Namibiese huishoudings word versoek om ‘n kultuur van die aanleer van gebaretaal aan te neem sodat kinders met gehoorgestremde persone by hul skole en in sosiale lewens kan kommunikeer. Kosmos 94.1 se Francois Lottering het meer…