Landwye projek oor Duitsland vergoeding

Reaksie word ontvang op die volksmoord-aanmerkings deur president Nangolo Mbumba by die jaarlikse Heldedag vieringe. Die herdenking word gekenmerk deur Swapo-leiers wat Swapo-oorwinnings beklemtoon. Kosmos 94.1 Nuus het met Maboss Ortmann van die Nama Tradisionele Leiersvereniging gesels.

Hy voeg by die vereniging is besig met ‘n landwye projek oor die vergoeding wat deur Duitsland aangebied is, te bespreek.