Landbou-handel vir K2 bekend

Die Namibiese Statistieke-agentskap se landbou en visserye bulletin vir die tweede kwartaal is bekend. Die land het net meer as 655 miljoen Namibiese dollar in akkerbou-produkte ingevoer, effe laer as die 740,5 miljoen dollar in die tweede kwartaal van 2023. Die agentskap se woordvoerder, Mirjam Shihepo het meer besonderhede.