Lae borg dryf wildmisdaad

Ná onlangse berigte van vermeende renosterstropers wat op borgtog van 5 000 Nambiese dollar vrygelaat is, is Namibiese boere warm m die kraag. Generaal-majoor Joseph Shikongo het onlangs vergaderings met boere in verskeie streke oor wildstropery en veediefstal gehad. Hy meen as borgtog so min is, motiveer dit stropers en veediewe om meer van hierdie misdaad te pleeg, want hulle weet hulle kom skotvry daarvan af. Shikongo reageer soos volg.