Laaste wildveiling van die jaarAugust 16, 2023
Die Outjo Wildsfees se gesogte wildveiling vind op Saterdag 26 Augustus by die Sophienhof Lodge plaas. Die veiling sal ter plaatse en aanlyn om elf-uur die oggend aangebied word. Kosmos 94.1 Nuus het met afslaer Henno Badenhorst van Agra Veilings gesels oor die aanbod.