KZN se rampbestuurspanne is op die grond

Die departement van Samewerkende Regering in KwaZulu-Natal sê rampbestuur spanne help tans diegene wat deur swaar reën in dele van die provinsie geraak word. Vier mense is in Mtubatuba dood terwyl ‘n onbevestigde aantal mense as vermis aangemeld is. ‘n Woordvoerder van die departement, Siboniso Mngadi, sê die storm het huise se dakke afgeruk en skade veroorsaak aan infrastruktuur, insluitend kragkabels, paaie en brûe: