Kwesbare rand moet beskerm word

Die Amerikaanse dollar wat op die oomblik baie sterk is teenoor die Suid-Afrikaanse rand en ander geldeenhede, beïnvloed in die proses ook die Namibiese ekonomie. Kosmos 94.1 Nuus het vir die ekonoom Salomo Hei gevra wat ‘n land kan doen om sy geldeenheid meer bestand te maak teen eksterne skokke en afwaartse internasionale handelsneigings. Hei het soos volg gereageer: