Kus beleef rustige langnaweek

Namibiërs het die land se 33ste Onafhanklikheidsherdenking gevier en die land se paaie was besig. Namibiërs het na alle uithoeke van die land gereis en verskeie padongelukke is aangemeld. Die kus was ook ‘n gewilde bestemming vir Namibiërs wat ‘n langnaweek geneem het. Kosmos 94.1 Nuus het met Aubrey Oosthuizen van die West Coast Safety Initiative gesels….