Kubermisdaad-wet onder die loep

Frederico Links van die Instituut vir Openbare Beleidsnavorsing hou môre ‘n praatjie oor Namibië se konsepwet oor kubermisdaad. Die konsepwet word steeds deur die regering hersien en is reeds verskeie jare vetraag. Volgens Links moet so ‘n wetsontwerp steeds menseregte respekteer. Links gesels met Kosmos 94.1 Nuus.