Kritiese tekorte aan bloedvoorraadJuly 9, 2021
Die tekort aan bloed voorraad in Namibië word as kritiek beskryf en ‘n beroep word op lede van die publiek gedoen om te skenk. Die Namibiese Bloedoortappingsdiens het oor die naweek skenkerlokale wat oop is, soos Titus Shivute van die diens aan Kosmos 94.1 Nuus verduidelik.