Koue lê die naweek voor…July 7, 2023
Koue sal weer van vanmiddag in die Wes-Kaap in beweeg wat koue toestande, met moontlike reën in die Suide van die land tot gevolg sal hê. Die koue sal teen laat Sondag en vroeg Maandag die sentrale dele bereik. Kosmos 94.1 Nuus het met Richard Nashikaku van die Namibië Meteorologiese Diens gesels oor wat voorlê.