Koue en donker winter lê vir SA voor

Die Suid-Afrikaanse energieminister Kgosientsho Ramokgopa het gewaarsku dat die land se kragnetwerk onder hewige druk is. Met Eskom wat aangekondig het dat Fase 6 beurtkrag nou tot verdere kennisgewing in plek sal wees, lyk dit nou meer na ‘n werklikheid dat daar ‘n koue en donker winter vir Suid- Afrikaners voorlê. Kosmos 94.1 Nuus se korrespondent in Kaapstad, Fritz Platt…