Kosmos 94.1 is terug op DStv se audioplatform!

Kosmos 94.1 Nuus is van vandag af terug op die DStv-audioplatform. Talle luisteraars het gekla na die diens verlede jaar gestaak is en Kosmos 94.1 het geluister. Die besturende direkteur van Multichoice Namibië Roger Gertze het die inligting…