Korrupsie-vrye sakesektor van kritieke belang
Die Teenkorrupsie-kommissie en die Namibiese Kamer en Handel en Nywerheid speel saam gasheer vir ‘n seminar oor Etiese Besigheidsgedrag. Die direkteur-generaal van die kommissie, Paulus Noa het die afgevaardigdes toegespreek en sê ‘n korrupsie-vrye sakesektor is van kritieke belang.