Korrupsie is sleg vir die samelewing – CyrilAugust 11, 2021

Die Suid-Afrikaanse President Cyril Ramaphosa getuig vandag voor die staatskapingskommissie. Ramaphosa sê die ANC het nou besluit om werklik korrupsie aan te spreek omdat korrupsie ‘n streng negatiewe impak op die samelewing het.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *