Korrektiewe Dienste hervat sy inentingsveldtogJuly 21, 2021

Die nuwe besending van entstowwe het die inentingsveldtog van die Namibiese Korrektiewe Dienste ‘n hupstoot gegee. Kommissaris Sam Shalulange, hoof van die diens se sentrale personeel direktoraat sê inentings is onmiddellik hervat.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *