Koperkabeldiefstal aangespreek deur gesamentlike veldtog
NamPower sê die kragonderbreking van amper 36 uur op Okahandja die week, was deur vandalisme veroorsaak en het huishoudings en besighede baie duur te staan gekom. Cenored is die kragverspreider in die sentrale gebied en Kosmos 94.1 Nuus het aangeklop by Charlie Matengu, woordvoerder by die maatskappy.