Koperdiefstal beloop jaarliks miljarde in SA

Koperdiefstal eis steeds sy tol in Suid-Afrika. Dit kos jaarliks ‘n verbysterende 46,5 miljard Suid-Afrikaanse rand en ontwrig ook kragvoorsiening.  Volgens die Koper-ontwikkelingsvereniging  sal die situasie na verwagting vererger omdat die vraag na verwagting die hoogte gaan inskiet, vanaf 25 miljoen ton tans, tot 60 miljoen ton teen 2050. Evert Swanepoel van die vereniging sê die toename in koperdiefstal word verder aangevuur deur ‘n reuse aanvraag daarvoor: