Konstruksiebedryf na Iranse sakevergadering uitgenooi

Die Namibiese Kamer van Koophandel en Nywerheid en die ambassade van die Islamitiese Republiek van Iran in Namibië hou môreoggend om elf-uur ‘n sakevergadering by die Iranse ambassade. Plaaslike maatskappye en sakelui word na hierdie vergadering uitgegenooi. Die Konstruksiebedryf-federasie van Namibië is een van die uitgenooide gaste en sy hoof uitvoerende beampte, Bärbel Kirchner, het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.

Sy verduidelik wat hul wense vir die konstruksiebedryf is…