Konstruksiebedryf moet pensioenfonds voorsien

Die voorsiening van ‘n pensioenfonds is verpligtend in die konstruksiesektor. Alle kontrakteurs, nie net die Konstruksiebedryf-federasie se lede nie, moet pensioen aan hul werkers verskaf ooreenkomstig die ooreenkoms tussen die federasie en die vakbond, Manwu. Sommige konstruksiemaatskappy voldoen nie aan hierdie wetlike vereiste nie. Vir sommige kontrakteurs word dit al hoe moeiliker en ander hou eenvoudig nie by nie. Enwich Kazondu van die Namibiese Bouwerkers-pensioenfonds verduidelik…