Konny Looser vat (weer) die DashDecember 9, 2023
Die Switser Konny Looser het die 19de Nedbank Desert Dash gewen in die mans solo kategorie. Hy is net voor half-ses oor die wenstreep by Platz Am Meer op Swakopmund. Dit is Looser se sesde Dash-oorwinning. Tara van Eck van Kosmos 94.1 was by die wenstreep toe Looser aankom.