Koning Charles besoek Kenia die week
Koning Charles III sal Dinsdag in Kenia aankom in ‘n amptelike besoek aan die voormalige Britse kolonie. Buckingham-paleis sê die twee lande se gedeelde geskiedenis is nie alles rooskleurig nie en verskeie aspekte van Britse kolonialisme sal tydens die besoek onder die loep, kom insluitend sy gevangene-kampe wat hy meer as 60 jaar gelede in die land bedryf het en meer onlangs, met talle landelike inwoners wat beserings opgedoen het na militêre oefeninge tussen die Britse en Keniaanse weermagte.