Kompensasie en mens-dier konflik – kenner sê

Die Namibiese omgewingsministerie het 590 gevalle van mens-dier konflik in 2021 aangeteken en 3,5 miljoen Namibiese dollar aan 46 bewaringsgebiede in die verband uitbetaal. Die betalings vorm deel van ‘n kompensasie-skema sou boere genoeg maatreëls toepas om konflik te vermy. Maar is kompensasie die regte roete om te neem vir die konflik? Professor Morgan Hauptfleisch, die hoof van Nust se Biodiversiteit Navorsingsentrum gesels met Kosmos 94.1 Nuus.

Hy voeg by dat daar wel risiko’s met die model is…