Kommer oor buurland se MIV-teikens met besnoeiings in begroting

Section 27 in Suid-Afrika sê die Tesourie se beplande begrotingsbesnoeiings in die middeltermynbegroting sal die Gesondheidsdepartement se dienslewering beïnvloed. Dit sluit ‘n vermindering in MIV en Vigs-behandelings in en ‘n tekort aan gesondheidswerkers wat tot vertraagde diagnose en behandelings sal lei, asook verminderde toegang tot mediese geriewe. ‘n Navorser vir Section 27, Matshidiso Lencoasa, sê dit kan die 90-90-90-doelwit in die wiele ry: