Kommer dat SA-kabinet uitgebrei word

ActionSA neem kennis van berigte wat daarop dui dat die ANC- en DA-regering van nasionale eenheid dalk beplan om die grootte van ‘n reeds oorgroot kabinet uit te brei. Samkelo Mgobozi van ActionSA sê met 30 dienende ministers en hulle 36 adjunkte, wat die belastingbetaler jaarliks net aan salarisse 146 miljoen Suid-Afrikaanse rand kos, is president Cyril Ramaphosa se vorige belofte om die kabinet te verklein, duidelik van die baan: