Koeler weer aan die komJuly 3, 2021
Die koue weer in dele van Suid-Afrika, sal volgens die jongste weermodelle ‘n inlvoed op Namibiese weerstoestande hê. Weervoorspeller Odilo Kgobetsi van die Namibiese Metereologiese Dienste met sy voorspelling vir die naweek.