Koedoe sê die toekoms is hoopvol

Die deurwinterde diplomaat en eerste Suid-Afrikaanse ambassadeur na Namibië, dr. Riaan ‘Koedoe’ Eksteen sê op die land se 34ste herdenking van onafhanklikheid, dat Namibië se toekoms is hoopvol en vol moontlikhede.