Koalisies moet gereguleer word

Die Suid-Afrikaanse Vereniging vir Plaaslike Vereniging sê koalisies moet gereguleer word om bestendigheid te verseker. Sedert 2016 het koalisies in die meeste metropolitaanse rade soos dié van die Stad Johannesburg, die Stad Kaapstad en die Nelson Mandelabaai-munisipaliteit regeer, maar dit bly onstabiel. Die vereniging se president, Bheke Stofile, sê ʼn wetgewende raamwerk vir koalisieregerings is nodig om politieke partye leiding te gee oor die vorming van koalisies: