Koalisies in SA raak dienslewering, en dis negatief
Die buurland se organisasie sonder winsmotief, Planact, het sy kommer uitgespreek oor die huidige stand van dienslewering in Suid-Afrika. ‘n Senior programkoördineerder, Mike Makwela, sê die land ervaar koalisie-ontwrigting wat ‘n negatiewe uitwerking op dienslewering by plaaslike owerhede het. Makwela sê die Stad Johannesburg het die afgelope 20 maande die samestelling van koalisieregerings ervaar wat gelei het tot die verkiesing van vyf verskillende burgemeesters. Hy sê dit verhoed doeltreffende regering: