Koalisie van Kerke begin petisie oor sodomiewet-uitspraak

Die Koalisie van Kerke het ‘n petisie vrygestel vir ondertekening teen die hooggeregshof se bevinding dat die sodomiewet ongrondwetlik is. Verskeie pro-menseregte organisasies was verheug oor die uitspraak, maar daar is elders groot ontevredenheid daaroor. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met Shirley Magazi van die koalisie, wat uitbrei oor die kwessie.