Klopjag oor vervalde goedere in SA

Die Nasionale Verbruikerskommissie in die buurland slaan landwyd toe op gevaarlike goedere en items wat verstryk het. Hulle eerste teiken was die Capricorn-distriksmunisipaliteit in Limpopo. Dit volg nadat wydverspreide gebrek aan voldoening ontdek is, wat die verkoop van goedere wat verstryk het teen ‘n afslag insluit, wat verbruikers se gesondheid bedreig. Die woordvoerder van die kommissie Phetho Ntaba beloof voortgesette afdwinging om veiligheidstandaarde te behou: