Klomp vrae oor gekanselleerde hospitaal-tenders

Dit is steeds nie bekend presies hoekom die ministerie van werke 14 tenders vir die opknapping van die Katutura-hospitaal gekanselleer het nie en steeds onbekende kontrakteurs aangestel het om die werk, ter waarde van 40 miljoen Namibiese dollar, uit te voer. Die PDM se hoofsweep Elma Dienda het haar reaksie so verwoord.