Klimaatsverandering dra by tot epidemies

Die Klimaatsverandering- en Epidemie 2023 COP28-verslag toon klimaatsverandering dra by tot nuwe epidemies wêreldwyd. Die verslag wys dat lande in die Globale Suide ongebalanseerd geraak word deur die gesondheids-invloede van klimaatsverandering. Tulio de Oliviera van die Universiteit Stellenbosch sê dit gebeur al dra die streek minder as 10 persent van kweekhuisgas-uitstralings by: