Klimaat, China en Rusland is deur Biden en Merkel bespreek

Die Amerikaanse President Joe Biden en die Duitse kanselier Angela Merkel het ooreengekom om saam te werk teen Russiese aggressie en die anti-demokratiese optrede van China. Die twee leiers het gister bilaterale vergaderings in die Withuis gehou. Biden sê beide lande sal demokratiese beginsels en universele regte verdedig, indien hulle sien dat China of enige ander land ‘n vry en deursigtige gemeenskap wil ondermyn: