‘Klein’ Lukas by Sotigui genomineer, nog ‘n eerste vir Namibië
Die 12-jarige Alejandro Cooper wat jong Lukas in Philippe Talavera se rolprent ‘Lukas’ speel, is genomineer as Jongste Afrika-akteur by die 2024 Sotigui-toekennings in Burkina Faso. Dit is die eerste keer dat ‘n Namibiese akteur in hierdie kategorie benoem word, en hy is ook vanjaar se enigste Namibiese benoeming. Kosmos 94.1 Nuus het met Talavera gesels.