Klein besigheid? Hier’s jou geleentheid om na die VSA uit te voer…
Die Amerikaanse African Growth and Opportunity Act, bekend as AGOA, laat Namibiese maatskappye toe om onder verslapte maatreëls, uitvoere na die VSA se bewerkstellig. In ‘n poging om uitvoere te versterk en geleenthede vir Namibiese maatskappye te bied, hou die handelsministerie twee geleenthede om kapasiteit te bou. Elijah Mukobonda, woordvoerder van die ministerie het die besonderhede…