Klagte teen munispaliteit na hy ‘lieg’ oor water

Strafregtelike klagte is deur die DA ingedien teen die burgemeester en die waarnemende stadsbestuurder van die Nelson Mandelabaai-metro in die Oos-Kaap. Dit volg ná dit aan die lig gekom het die metro het bewustelik besmette drinkwater aan inwoners verskaf. Die DA-raadslid, Dries van der Westhuyzen, doen ‘n beroep op die polisie om spoedig te reageer en te verseker diegene wat die gesondheid en veiligheid van inwoners in gevaar gestel het, kry met die volle mag van die wet te doen: